Lovely place, great break, don’t want to go home! Nice to be so close to the beach. Very relaxing.

Gauteng & Westville

Great place - thoroughly enjoyed our stay. The weather was perfect.

Oxford UK

Great stay! Lovely flat! Will come again.

Westville

Vierde keer in nommer 6. Beste Ballito vakansie nog.

Ons het baie lekker gebly-sien julle weer

Heidelberg

Geriewe voortreflik, voel sommer tuis. Hoop almal het waardering daarvoor!!

Randfontein

'n Heerlike blyplek met alles wat nodig is vir 'n great wegbreek. Ons het baie lekker hier gekuier. Nogmaals dankie.

Pretoria

Had a lovely couple of relaxing days! Thanks for letting us use your place!

London UK

Het baie lekker gebly. Lekker gerus. Sal weer kom.

Witrivier